Thaba se spog atlete

Thabazimbi – Laerskool Thabazimbi is trots op hul atlete wat uitstekend presteer het tydens die Suid Afrikaanse Skole Atletiek (SASA) kampioenskappe wat plaasgevind het in KwaZulu-Natal vanaf 19-21 Maart 2023.
Thaba sterre neem die volgende plekke:
- Mieke Schlebusch: dogters o/11 gewigstoot - 2de Plek
- Micka Röhrs: dogters o/13 gewigstoot - 13de plek, dogters o/13 diskus - 7de plek
- Dewan Schlebusch: diskus seuns o/13 - 16de plek
#FosteringASenseOfCommunity
