Schools & sport

Laerskool Thabazimbi spog met provinsiale hokkie

3 May 2023 · Platinum Bushvelder

Laerskool Thabazimbi spog met provinsiale hokkie

Thabazimbi - Baie geluk aan Mené Venter wat verkies is vir die o/13 C provinsiale hokkiespan.

Mené gaan aan die volgende toernooie deelneem: 

  • Vrydag 16 Junie BAOBAB Festival (Curro Heuwelkruin)
  • Donderdag 29 Junie - 3 Julie o/13 B en C meisies spanne (Noordwes/Potchefstroom)

Micka Röhrs is verkies as ‘n reserwe. Laerskool Thabazimbi is trots op hierdie dogters

#FosteringASenseOfCommunity