Community

Gaan groot by die KunsteGrot!

Gaan groot by die KunsteGrot!

Thabazimbi – Die KunsteGrot gaan groot gaan vanjaar – daar is allerhande interessante dinge in die pyplyn! Hier is van die optredes vir die jaar sover:

  • 16 Maart: Chris Else: kaartjieprys: R150
  • 19 tot 22 April: RiVo Toneel
  • 4 Mei: Hannes Brümmer, Wie’s jou Pappa? Kaartjieprys: R150
  • 21 Junie: Touch of Class: kaartjieprys: R200

Besprekings is noodsaaklik vir alle kunstenaar optredes; bring jou eie piekniekmandjie. ‘n Kiosk sal beskikbaar wees.

Vir meer informasie, skakel Rita Volschenk by 083-744 8559.

More local news