HFM rugbyspanne wys wie is die manne

Thabazimbi/Groblersdal – Hoërskool Frikkie Meyer se o/14, 15, en 16 rugbyspanne het ‘n goeie dag van rugby gehad teen Hoërskool Ben Viljoen te Groblersdal op Saterdag 20 Mei 2023.
Die kompetisie was sterk, maar ses uit agt van HFM se spanne het weggestap met ‘n wen!
Resultate:
o/14 A: 32-0
o/14 B: 15-10
o/15 A: 5-33
o/15 B: 85-0
o/16 A: 29-0
o/16 B: 38-5
1stes: 23-19
2des: 5-24
#FosteringASenseOfCommunity
