Community

‘n Groot verlies

7 June 2023 · Platinum Bushvelder

‘n Groot verlies

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer verloor ‘n groot gees en vriend. Mnr. Christo Grobler (61) oorlede op Woensdag 24 Mei 2023, het diep spore in leerders se harte gelos.

Sy stories en sy medemenslikheid sal altyd onthou word. “Dit is ‘n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe,” -2 Timoteus 2:11. 

Mnr. Christo Grobler, 12 Desember 1962 tot 24 Mei 2023.

#FosteringASenseOfCommunity