Laerskool Thaba netbal klop distriksfinale

Thabazimbi – Laerskool Thaba wens hul netbalspanne baie geluk op Donderdag 1 Junie 2023. Die netbalspanne het puik presteer het by die distriksfinale te Laerskool Krugerpark.
• o/13 A - Wenners
• o/12 A - 3de
• o/12 B - Wenners
• o/11 A - Wenners
• o/10 A - 4de
• o/10 B - Naaswenners
#FosteringASenseOfCommunity
