HFM hokkiedogters veg aan

Thabazimbi - Hoërskool Frikkie Meyer kondig op Dinsdag 20 Junie 2023 hul hokkiedogters aan wat puik presteer het tydens die uitspel in Pietersburg en Standford Lake die afgelope naweek.
Sterkte aan die o/15 A en eerstespan wat in Augustus aan die Noordval uitspele gaan deelneem!
#FosteringASenseOfCommunity
