‘n Dag van opwindende rugby!

Setaria - Die Northam Rhino’s het ‘n makro-agttal gekies om Saterdag 24 Junie 2023 in Setaria teen Centurion te speel.
Groot Tiny Masemola en Stairs Mhlongo sluit Northam se skrum en die jong slot Anthony Buys begin op sewe flank—dit is ‘n agttal van sowat 950 kilogram! Masemola is ‘n blok van ‘n man en op sy dag een van die beste verdedigers in die land.
Die agterlyn, wat die drieë inryg, is onveranderd.
Die Northam Wolverines rugbyspan vat ook die Grizzlies aan by die Millstream River Estate op dieselfde dag. Sterkte manne!
#FosteringASenseOfCommunity
