Schools & sport

World Rugby U20 Championship 

6 July 2023 · Platinum Bushvelder

World Rugby U20 Championship 

Die Junior Bokke moes hard veg vir oorlewing om die semi-finaal te haal. Die jongelinge klop Argentinië in ‘n klipharde game 24-16.


Na die Bokkies se skok nederlaag vroeër in die toernooi teen Italië was daar baie druk op die span. Die Bokkies kom Sondag 9 Julie teen Ierland te staan. Engeland en Frankryk gaan in die ander semi-finaal kragte meet.

2023 Rugby Championship

Die Bokke draf Saterdag 8 Julie om 17:05 teen Australië op Loftus uit onder leiding van Duanne Vermeulen as cappie. Jean Kleyn maak sy debuut op slot vir die Bokke. Agterlangs is Cobus Reinach die skrummie en Andre Esterhuizen kry geleentheid op binne senter.

Die All Blacks kom om 21:10 in Argentinië teen die Pumas te staan. 

Nag ou grote...............