Schools & sport

Northam Wolverines vs Pretoria Rugbyklub

14 July 2023 · Platinum Bushvelder

Northam Wolverines vs Pretoria Rugbyklub

Northam – Ons sien uit na Saterdag 15 Julie 2023 wanneer die Northam Wolverines teen Pretoria Rugbyklub kragte sal meet vir ‘n Carlton League wedstryd, wat by die Millstream River Estate, Hartebeespoort, sal plaasvind. Die eerste span se wedstryd skop om 16:00 af, die tweede span om 14:30 en die derde span om 13:00. Ingang fooie beloop R30 per persoon en die hekke open om 10uur die oggend.