Schools & sport

HFM se eerstespan krieketdogters skyn in 2023

12 September 2023 · Platinum Bushvelder

HFM se eerstespan krieketdogters skyn in 2023

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) spog met hul eerstespan krieketdogters wat jaarliks nuwe hoogtes bereik. Ons wens die span alles van die beste toe vir die seisoen! ‘n Spesiale dankie aan OBARO Thabazimbi vir hulle voortgesette borgskap. Die skool waardeer die bestendige ondersteuning en die noue vriendskap wat OBARO Thabazimbi met Hoërskool Frikkie Meyer deel.

Foto: Voor van links: Chanique van Niekerk, Lene Lategan, Arnette du Plessis, Leili Steenkamp (kaptein), Simoné van Dyk, Nicole Terreblanche, Marioné Mostert, en Luane van der Neut. 
Agter van links: Mahlako Mamabolo, Anmarie Schutte (afrigter), Christine Swart (afrigter), Nanda van Dyk (afrigter), Agcobile Dabula, Carli Botha, en Daniël Gildenhuys (Obaro, borg).