Community

Northam Toyota tops!

Northam Toyota tops!

Northam – ‘n Groot eer het twee werknemers van Northam Toyota te beurt geval toe Shaun Finn aangewys is as een van die land se top 5 werkswinkel bestuurders, en Marietha Young as een van die top 10 diens adviseurs vir Toyota landswyd. 


Tydens ‘n onderhoud met die Platinum Bushvelder koerant, vertel Finn dat hulle deel vorm van die ‘Service Champion Society’ en dat dit werklik ‘n eer is om so puik te vaar, landswyd. Ons was verwittig van ons toekennings op 19 Januarie.” Die prysuitdeling sal 8 Maart plaasvind te Durban.

Van links: Marietha Young, diensadviseur; by Shaun Finn, werkswinkel diensbestuurder.

 

More local news