Schools & sport

HFM vier akademiese sterre

22 January 2025 · Platinum Bushvelder

HFM vier akademiese sterre

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer het Woensdag 15 Januarie 2025 hul top akademiese presteerders van die 2024 matriekklas aangekondig en daarmee hul naam in die lig geplaas as ‘n skool van uitnemendheid. Hierdie ou leerders se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp en maak die skool en gemeenskap ongelooflik trots.