HARDEKOOL NAWEEK

Nader aan ons bodem... Díe Saterdag, 10 Maart vind die Hardekool Naweek plaas, met rugby en netbal op die program. Kom loer gerus in by Laerskool Thabazimbi!
Die spanne wat deelneem is:
Rugby: o/9, o/10, o/11, die Derdes, Tweedes en Eerstes.
Netbal: 0/9 – 0/13: A en B spanne
Die deelnemende skole is: Pietersburg Laerskool, Laerskool Die Arend, Laerskool Proteapark en Laerskool Thabazimbi.
