Community

VLU Strewe byeen

VLU Strewe byeen

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het hul maandelikse konferensie gehou op Woensdag, 28 Februarie, te Setaria. 

Die VLU Zonneblom-tak het die Strewe-tak heerlik bederf. Die spreker van die byeenkoms was Nicolette Steele en haar staaltjies is terdeë geniet. 

Die volgende vergadering vind plaas op Dinsdag, 13 Maart. Belangstellendes kan Ilna Schutte by 082-774 8803 kontak vir meer besonderhede. 

Voor van links: Riekie Potgieter, Nicolette Steele (spreker), en Karin Pieterse. Middel van links: Daleen van der Merwe, Margie Smith, Erica Welgemoed en Susan Roets. Agter van links: Ilna Schutte, Leonora Lotter, Emelia Ras en Tarina Welgemoed.

 

More local news