Community

HEF ‘N VROU OP

HEF ‘N VROU OP

Makoppa – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het op Dinsdag, 13 Februarie, byeengekom met Betsie van Graan aan Tarentaalpan te Makoppa as gasvrou. 

Dominee Joggie Kotze het die groep vrouens kom toespreek oor die tak se tema van die jaar: hef ‘n vrou op.  

Van links: Emelia Ras wen die lootjie, en Betsie van Graan oorhandig dit.
Dominee Joggie Kotze

 

More local news