Schools & sport

Bok-drome op ’n Internasionale Veld

10 October 2025 · Platinum Bushvelder

Bok-drome op ’n Internasionale Veld

Thabazimbi – In ‘n uiteenlopende en opwindende rugby-uitstappie, het twee leerders van Hoërskool Frikkie Meyer hul skool en dorp landwyd laat glans. Johnny Barnard en Ruben Venter is onlangs gekies om deel te wees van die Nasionale Bokkiespan wat in Spanje gaan deelneem hierdie vakansie. Sterkte manne!

Photo: Johnny Barnard en Ruben Venter