Community

In Liefdevolle Herninnering

17 October 2025 · Platinum Bushvelder

In Liefdevolle Herninnering

Ons onthou met liefde wyle Tillie La Grange (76), oorlede op 9 Oktober 2025. Haar roudiens vind op Vrydag 17 Oktober 2025 plaas om 11:00 by die ouetehuis te Thabazimbi.  

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste, ken jou begrafnisondernemer.