In liefdevolle herinnering | In remembrance

Pa en seun kort na mekaar oorlede

11 September 2026 · Platinum Bushvelder

Pa en seun kort na mekaar oorlede

Wyle Johan Liebenberg.

Platinum Bushvelder koerant | Thabazimbi – Die gemeenskap onthou met liefde wyle Jannie “Lieb” Liebenberg (86), wat op 23 Augustus 2026 oorlede is, en sy seun, Johan Liebenberg (59), wat op 1 September 2026 oorlede is.

Hulle is op Maandag 7 September 2026 in die Thabazimbi-begraafplaas ter ruste gelê.

Vir navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687.

Econo Begrafnis- en Verassingsdienste – ’n diens met liefde en waardigheid.

Wyle Jannie “Lieb” Liebenberg.
Wyle Jannie “Lieb” Liebenberg.