Community

Thaba is dikker as water

Thaba is dikker as water

Thabazimbi – Ons nooi u hartlik uit om bloed te kom skenk by ons volgende Bloedbank aksies in Thabazimbi. Oudergewoonte word dit gewoonlik aangebied by die NG Kerk saal.

Elke druppel help en Thabazimbi help graag! Onthou... Jy kan ‘n held wees! Jou bloed kan ‘n lewe red.

Thabazimbi se bloedbank kalender vir die res van die jaar lyk as volg:

  • 4 Oktober 2017
  • 1 November 2017
  • 6 Desember 2017.

More local news