In liefdevolle herinnering | In remembrance

Ons onthou met liefde wyle Jannie (Lieb) Liebenberg (86)

4 September 2026 · Platinum Bushvelder

Ons onthou met liefde wyle Jannie (Lieb) Liebenberg (86)

Ons onthou met liefde wyle Jannie (Lieb) Liebenberg (86), oorlede op 23 Augustus 2026. Sy begrafnis vind op Maandag 7 September 2026 plaas om 11:00 te Thabazimbi Begraafplaas.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.