Community

Koop kaartjies by KunsteGrot

Koop kaartjies by KunsteGrot

Thabazimbi – Die volgende optredes by die KunsteGrot beloof om vir groot pret te sorg; maak seker om in jou dagboek aan te teken en solank ‘n kaartjie of twee aan te skaf!

  • 18, 19, 20 April:          RiVo Toneel met Drakelina en die Towerklip
  • 11 Mei:                        Hannes Brümmer met Wie’s jou Pappa?
  • 21 Junie:                     Touch of Class met Verjaardagviering van KunsteGrot

Vir meer informasie, skakel Rita Volschenk by 083-744 8559.

More local news