Community

KunsteGrot Films en Vermaak

KunsteGrot Films en Vermaak

Thabazimbi – Die KunsteGrot is jou oplossing vir eensame vervelige aande, nie net vir nou nie, maar vir die res van die jaar. KunsteGrot beplan uitstekende vermaak met groot name in die vermaaklikheidswêreld wat kom besoek.

Loer gerus na die KunsteGrot se program om solank jou pret vooruit te beplan:

  • 8 Sept,19:00, Ontbloot met Edrien Erasmus
  • 19 Okt, 19:00, Man & Mannin met Carel Trichardt en Petru Wessels
  • 10 Nov, 19:00, In Konsert met Coenie De Villiers
  • Van 14-18 Augustus 2017 sal die Thabazimbi Kunste Eisteddfod ook geskied.

Vir meer inligting kontak Rita Volschenk by 083-744 8559. 

Ontbloot met Edrien Erasmus

 

More local news