VLU BYEEN

Sentrum – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het op Dinsdag, 13 Maart vergader by Erika Lee se huis, Plaas Faure. Terugvoer van die konferensie is bespreek en ‘n interessante praatjie oor die bome van die jaar is gehou.