VLU Zonneblom hou braaivleis

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak het op Dinsdag, 3 April, Thereasa Tolmay se verjaardag gevier om die vuur, in regte Suid Afrikaanse styl!