Community

Só word dit mos gedoen! 

Só word dit mos gedoen! 

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak het op Dinsdag, 10 April, hul maandelikse takvergadering gehou te Setaria.


Gerda Smit en Magda Meyer was die gasvrouens vir die dag  en het die lede van - handvlyt kerfwerk in seep - wysgemaak. 


Om deel te wees van hierdie dinamiese groep vrouens, skakel Michelle Smit, skakelbeampte, gerus by 081-807 3637 of WhatsApp 078-248 5376.

 

Voor van links: Thereasa Tolmay; Gerda Smit, voorsitter; en Maritza Hasebroek. Middel van links: Rhona Jacobs; Barbara-Anne Richards, gas; Christelle Scott, gas; en Sus Rohrbeck. Agter van links: Nellie Vosloo en Magda Meyer, tesourier en beoordelaar sameroepster.

 

Aitsa! Zonneblom lede besig om die kerf van seep te bemeester.
Gasvrouens vir die dag was, van links, Gerda Smit en Magda Meyer. Hulle het die lede van - handvlyt kerfwerk in seep - wysgemaak. 

 

More local news