Hef ‘n vrou op!

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak, het op Woensdag, 9 Mei, hul maandelikse takvergadering gehou te Setaria.
Lede het die tema ‘hef ‘n vrou op’ waardeer. Die gasvrouens het vir die lede ook meer inligting uitgedeel oor die kompetisie artikels.
Om deel te wees van hierdie dinamiese groep vrouens, skakel gerus vir Michelle Smit, skakelbeampte, by 081-807 3637 of WhatsApp by 078-248 5376.
