Schools & sport

HFM vuur en vlam!

25 May 2018 · Platinum Bushvelder

HFM vuur en vlam!

Thabazimbi – Erich van Rooyen is aangewys as spanbestuurder van die Grant Khomo o/16 rugbyspan. Hier word hy word gelukgewens deur Pierre van Jaarsveld, hoofafrigter van die Grant Khomo o/16 rugbyspan.