Die top vyf leerlinge van graad 6 is: 1) Shanel Furstenburg, 2) Nia Naude, 3) Alex Prinsloo, 4) Norah Modise, en 5) Zyllen van der Merwe.
Die top vyf leerlinge van graad 5 is: 1) Elzane Diederiks, 2) Courtney Lind, 3) Danel Smit, 4) Leandrie Stander, en 5) DC Geyser.
Die top vyf leerlinge van graad 4 is: 1) Marga Terblanche, 2) Mariané Viljoen, 3) Dané Wagenaar, 4) Peace Gama, en 5) Mia Erasmus.
Laerskool Koedoeskop spog met Janko van Deventer, wie gekies is vir die Waterberg-span wat aan 11-12 Mei aan die finale proewe te Pietersburg deelgeneem het, waartydens die 15-tal en Cravenweek spanne gekies is. Mooi so Janko!
Baie geluk aan die volgende Koedoes wat puik akademiese prestasies bereik het in kwartaal 1. Die top vyf leerlinge van graad 7 is: 1) Annelize Slabbert, 2) Lauren Botes, 3) Eluné Breet, 4) Dylan Wagenaar, en 5) Cornél Riekert.