Reg vir berge en dale!

Northam – Andries Matabane is die gelukkige wenner van ‘n splinternuwe bergfiets. Hy het aan Cell Air se kompetisie, wat geduur het van 1 Maart tot 2 Mei vanjaar, deelgeneem. Die trekking het op 2 Mei plaasgevind.