SR 2018 aangekondig!

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se Studente Raad (SR) is uiteindelik aangewys. Ons glo hierdie leiers sal HFM na hoër hoogtes neem.
Hulle is (alfabeties): Soné Bisschoff, Laurinda Bredenkamp, Christelle Brink, Anthonie Buys, Nicole de Castro, Jan-Adriaan du Plessis, Elsabé du Toit (Ella), AJ Jansen van Vuuren, Mathilde Jordaan, Anica Jordaan, Dané Koen, Reynard Kuhn, Pieter Lamprecht, Arnold Mc Seveney, Gareth Meyer, Micayla Mulder, Victor Potgieter, Lydia Potgieter, Suné Robbertse, Gerhard Snyman, Evan Steyn
Sonja Terblanche, Sello Thulare (William), Zander van der Berg, Fabio Vielmetti, en Adri Vorster.
