Thabazimbi – Tyremart Thabazimbi het onlangs ‘n Moedersdag kompetisie van stapel gestuur. Baie geluk aan die wenners!
Hier is die tweede plek wenner van die Wimpy koopbewys. Van links: Lulu Steenkamp, wenner; en Rozinta du Randt, verkoopsdame by Tyremart Thabazimbi.
Hier is die derde plek wenner van die bederf geskenkpakkie. Van links: Matiam Barnard, bestuurder van Tyremart Thabazimbi; en Esther Rathari, wenner.
Hier is die eerste plek wenner van ‘n Spa koopbewys en bederf geskenkpakkie. Van links: Matiam Barnard, bestuurder van Tyremart Thabazimbi; en Marie Lottering, wenner.