Schools & sport

Provinsiale kleure vir HFM netbalmeisies

8 June 2018 · Platinum Bushvelder

Provinsiale kleure vir HFM netbalmeisies

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) se netbalmeisies het die week provinsiale kleure gekry. Baie geluk meisies!

Voor van links: Mariaan Senekal (afrigter), Charné van den Berg, Chante Brand, Kayla Prinsloo, Thatho Mothudi, Charné Ras, Anzel Meyer, Suzaan Smit, en Colin Campbell (hoof). Agter van links: Michelle Simpson, Kaya van der Merwe, Ruvé Blaauw, en Miné Lategan.