Schools & sport

HFM SPOG MET 2 BLOU BULLE

8 June 2018 · Platinum Bushvelder

HFM SPOG MET 2 BLOU BULLE

Thabazimbi – Werner de Beer, hoë prestasie koördineerder van die Blou Bulle; en Theo Lyvet, internskap koördineerder van die Blou Bulle; het op Dinsdag, 5 Junie, besoek afgelê aan die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM).

William Thulare en Tshimishwa Nemavholo het albei kontrakte gesluit met die Blou Bulle en sal ná skool by die span aansluit. William sluit aan in 2019 en Tshimishwa in 2020.

Hoërskool Frikkie Meyer is trots op julle!

Werner de Beer van die Blou Bulle en Tshimiswa Nemavholo van HFM.
Theo Lyvet, Werner de Beer, Pierre van Jaarsveld, en hoof van HFM Colin Campbell.
Werner de Beer van die Blou Bulle en William Thulare van HFM.