Schools & sport

Hokkie provinsiale kleure

15 June 2018 · Platinum Bushvelder

Hokkie provinsiale kleure

Thabazimbi – Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) is trots op hul hokkie bokkies wat voorverlede week provinsiale kleure verwerf het.

Voor van links: Zoey Joubert, Quinelle Blaauw, Mariska Coetzee, Zané Kordaan, June Annandale, en mnr Colin Campbell (hoof). Agter van links: mnr Henco Smith (afrigter), Wilmien Schutte, Jo-Lize Butler, en Tacia van Wyk.