Crime & safety

Totsiens Tannie Suzie

15 June 2018 · Platinum Bushvelder

Totsiens Tannie Suzie

Thabazimbi – Dit is met leedwese dat ons die afsterwe van Tannie Suzie, ‘n bekende gesig in Thabazimbi, deel.

Tannie Suzie, soos almal haar genoem het, het diep spore getrap in die harte van haar mense. Sy sal altyd in haar kinders, kleinkinders, familie en vriende se harte wees.

Ons betuig ons innige meegevoel aan die vriende en familie van tannie Suzie.

Tannie Suzie: gebore 11 Junie 1931, afsterwe 12 Junie 2018