POSDUIF NUUS

Thabazimbi – Thabazimbi se wedvlug duiwe het saamgesnoer op Saterdag, 16 Junie, te Magaliesburg.
Die JO wedvlug word gewen deur Aziscore (SB) en die ope wedvlug deur Northam Toyota (GVR). Eerskomende Saterdag, 23 Junie, word daar gevlieg vanaf Parys met ‘n afstand van +-255 km. Die volledige uitslae is as volg:
JO DUIWE (1)
Die aantal duiwe was 102 met ‘n totale wenspoed van 1484.3688 mpm vir ‘n afstand van 160.50 km.
Aziscore (SB): 1; 9; 23; 39
Northam Toyota (GVR): 2; 4; 5; 6; 18; 19;
20; 25
G. van Rooyen B: 5; 8; 13; 23; 30
W Hydenrych: 3; 32; 33; 40
N vd Westhuizen: 7; 8; 15; 37
AD Erasmus & Seun: 10; 12; 16
P Ferreira: 11; 17; 27; 31
Nic Loubser: 13; 14; 22; 24; 26; 29; 35
George Child & Seun: 21; 36; 38
Child Seuns: 28; 30; 34
OPE WEDVLUG (2)
Die aantal duiwe was 102 met ‘n totale wenspoed van 1601.8378 mpm vir ‘n afstand van 157.975 km.
Northam Toyota (GVR): 1; 2; 3; 5; 12; 16; 24; 29
Aziscore (SB): 4; 6; 33; 34
Nico vd Westhuizen: 7; 8; 9; 23; 27; 37; 38
P Ferreira: 10; 11; 25; 26
AD Erasmus & Seuns: 13; 28; 39
Nic Loubser: 14; 15; 30; 32
George Child & Seun: 17; 20; 21; 22; 36
Child Seuns: 18; 19
W Hydenrych: 31; 35; 40
KLUB KAMPIOENNE
Northam Toyota (GVR): 79
Aziscore (SB): 77
Nico vd Westhuizen: 68
P Ferreira: 61
AD Erasmus & Seun: 59
