NUWE BANDE GESMEE

Setaria – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Zonneblom-tak, het op Donderdag 14 Junie ‘n onvergeetlike besoek aan die VLU Ellisras-tak afgelê.
Die groep vrouens het mekaar se geselskap verreikend gevind en nuwe bande is gesmee.
Om deel te wees van hierdie dinamiese groep vrouens, skakel Thereasa Tolmay, skakelbeampte, by 072-544 5168.
