POSDUIFNUUS

Thabazimbi – Die Thabazimbi wedvlug duiwe klub het vanaf Kroonvaal op Saterdag 7 Julie met ‘n afstand van ongeveer 275km deelgeneem.
Die JO wedvlug word gewen deur Northam Toyota (GVR) en die ope wedvlug deur Pieter Ferreira.
Dit is baie interessant om te sien dat die jaaroud duiwe in tien minute 18 plekke kon vul, maar die ondervinding van die ope duiwe het lag-lag 39 duiwe oor die klok gesien binne tien minute!
Eerskomende Saterdag, 14 Julie, word daar gevlieg vanaf Wolmaransstad met 'n afstand van ongeveer 350km.
Hiermee die volledige uitslae:
JO WEDVLUG: Aantal duiwe: 102 | Wenspoed: 1425.0194mpm | Afstand: 275km
- Northam Toyota (Gvr): 1, 2, 11, 27, 28
- Pieter Ferreira: 3, 25, 26
- Aziscore (Sb): 4, 8, 13, 19, 20, 21, 37
- Nico van der Westhuizen: 5, 7
- Ad Erasmus & Seun: 6, 10, 12, 24, 29
- Nic Loubser: 9, 16, 17, 18, 39
- Child Seuns: 14, 30, 31, 33
- Cla911 (Gcs): 15, 32, 34, 35, 36
- W Hydenrych: 22, 23, 40
OPE WEDVLUG: Aantal duiwe: 102 | Wenspoed: 1457.7031mpm | Afstand: 249.824km
- Pieter Ferreira: 1, 2, 4, 5, 9, 15, 16, 23, 39
- Ad Erasmus & Seun: 3, 6, 7, 8, 12, 20, 21, 22
- Northam Toyota (Gvr): 10, 13, 17, 18, 19, 27, 30, 31
- Nico van der Westhuizen: 11, 14, 25, 29
- Aziscore (Sb): 24, 26, 28, 35, 38, 40
- Child Seuns :34
- W Hydenrych: 36, 37
- Cal911 (Gcs): 44
- Nic Loubser: 46
KLUB KAMPIOENNE:
- Northam Toyota: 305
- Ad Ersamus & Seun: 283
- Aziscore: 265
- Pieter Ferreira: 261
- Nico van der Westhuisen: 225
- Cla911 (GCS): 191
- W Hydenrych: 167
- Child Seuns: 160
- Nic Loubser: 119
