POSDUIFNUUS

Thabazimbi – Dit was ‘n uitsonderlike naweek vir die Thabazimbi Posduifklub wat die klub se naam hoog gehou het in die unie – sowel as die Combine streek met wenne op albei wedvlugte vanaf Bloemhof.
Op die Jaaroud kant het Aziscore (SB) nog ‘n wen ingepalm en Ad Erasmus & Seun het die ope afdeling gewen.
Met ‘n goeie wedvlug agter die rug het almal al weer begin duiwe selekteer vir die volgende wedvlug op 18 Augustus vanaf Virginia wat net so duskant 400km sal wees.
Hiermee die volledige uitslae:
JAAROUD WEDVLUG: Aantal duiwe: 72 | Wenspoed: 1367.0231 mpm: Afstand: 387.754km
Aziscore (Sb): 1, 8, 11
Northam Toyota (Gvr): 2, 6, 7, 10, 15, 19, 30
Pieter Ferreira: 3, 4, 5, 14, 23, 29, 31, 33
Dust-A-Side (Nvdw): 9, 13, 16, 18, 20, 32, 35, 36
Ad Erasmus & Seun: 12, 17, 21, 22, 28, 38, 39, 40
W Hydenrych: 24, 25, 26, 27, 34, 37
OPE WEDVLUG: Aantal duiwe: 72 | Wenspoed: 1396.4986mpm | Afstand: 357.949km
Ad Erasmus & Seun: 1, 12, 14, 27, 38
Pieter Ferreira: 2, 5, 6, 7, 8, 15, 16, 18, 37, 40
Dust-A-Side (Nvdw): 3, 4, 9, 11, 17, 20, 31, 32
Northam Toyota (Gvr): 10, 19, 24, 25, 33, 34, 39
W Hydenrych: 13, 21, 28, 36
Aziscore (Sb): 22, 23, 26, 29, 30, 35
KLUB KAMPIOENNE:
Northam Toyota: 658
Ad Ersamus & Seun: 649
Dust-A-Side: 616
Pieter Ferreira: 613
Aziscore: 590
W Hydenrych: 439
Cla911 (Gcs): 341
Child Seuns: 222
Nic Loubser: 178
