Schools & sport

Dwaalboom karatekas beïndruk

1 September 2017 · Platinum Bushvelder

Dwaalboom karatekas beïndruk

Dwaalboom – Die Dwaalboom karate klub het op 9 Augustus aan die Womens Cup en Gauteng Development proewe deelgeneem.

Hier is Danika Stephansen en Elri Herhold gekies vir die Gauteng Development span om 7 Oktober aan die Suid Afrikaanse Development karate kampioenskappe in Tongaat deel te neem. Ons wens hulle alle sterkte toe! 
 

Van links: Danika Stephansen, Donovan Will (afrigter) en Elri Herhold.