HFM buddie meisies bederf ons Bosveldoord dames

Thabazimbi – Die Hoërskool Frikkie Meyer (HFM) buddie meisies het die bejaarde dames by Bosveldoord op Woensdag 23 Augustus verras met ‘n saamkuiersessie.
Die dames het elk ‘n manikure en handmassering geniet danksy die HFM meisies!
