Community

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

THABAZIMBI WEDVLUG DUIWE

Thabazimbi – Baie geluk aan Northam Toyota (GvR) wat die eerste wedvlug van Hopetown gewen het. Baie geluk ook aan die 2018 EOK kampioen, Ad  Erasmus & Seun wat die tweede wedvlug met vier sekondes gewen het. 


Die duiwe het baie vinniger huistoe gekom as wat almal verwag het, met ‘n Suidwestewind wat die duiwe hulle vlug behoorlik laat ken het.


Hierdie naweek is ‘n belangrike wedvlug vir die klub sowel as vir Hoërskool Frikkie Meyer, wat hulle veiling Dinsdag gehad het ten bate van die fondsinsameling vir die matrikulante van 2018. Ons vertrou dat die duiwe-veiling goeie fondse sal inbring en dankie by voorbaat aan elke koper en vlieër.  

Die loslatingspunt is hierdie week weereens in Virginia, ‘n gerieflike afstand van net onder 400km.
Hiermee die volledige uitslae: 


HOPETOWN OPE 1: Aantal duiwe: 72 | Wenspoed: 1559.5444 mpm | Afstand: 645.854km
Northam Toyota (Gvr): 1, 8, 12, 23, 29, 31,         32, 33
Pieter Ferreira: 2, 9, 19, 20, 22, 27, 28
Ad Erasmus & Seun: 3, 4, 6, 14, 24, 25, 35,         36, 39
Dust-A-Side (Nvdw): 7, 10, 11, 13, 15, 17, 21, 26, 30, 37
Aziscore (Sb): 5, 16, 18, 34, 38, 40


HOPETOWN EOK: Aantal duiwe: 72 | Wenspoed: 1606.7701mpm | Afstand: 617.937km
Ad Erasmus & Seun: 1, 3, 9, 10, 11, 12, 18, 31, 37, 38
Pieter Ferreira: 2, 4, 8, 17, 22, 25, 30, 33, 40
Dust-A-Side (Nvdw): 5, 13, 14, 26, 27, 28, 29, 32, 39
Northam Toyota (Gvr): 6, 15, 16, 19, 21, 23, 24, 33, 34, 35
Aziscore (Sb): 7, 20

KLUB KAMPIOENNE
1. Ad Ersamus & Seun: 955
2. Northam Toyota: 951
3. Pieter Ferreira: 920
4. Dust-A-Side: 880
5. Aziscore: 845
6. W Hydenrych: 639
7. Cla911 (Gcs): 341
8. Child Seuns: 222
9. Nic Loubser: 178

More local news