Schools & sport

CURRIEBEKER 2018

5 October 2018 · Platinum Bushvelder

CURRIEBEKER 2018

WP vs Haaie

Op Nuweland versuip die Haaie en die wyn loop by die galonne ou grote. Die Kapenaars gee die Durbaniete ‘n rugga les en wen 50-28. Die WP sal beslis die eindstryd op Nuweland speel en gaan bittermoeilik geklop word. 

Nag ou grote...