Pamperlang jouself!

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het op 11 Oktober hul maandelikse vergadering gehou en die nuwe bestuur vir 2019 is verkies.
Daarna het Ester Graaff die lede bekendgestel aan Annique se geurige rooibostee produkte.
Vir enige navrae kontak skakelbeampte Chantell Steynberg by 061 326 2724.
