Schools & sport

Laerskool Platina spog met nuwe rugby truie

26 October 2018 · Platinum Bushvelder

Laerskool Platina spog met nuwe rugby truie

Swartklip – A&R Engineering het op 16 Oktober splinternuwe rugby truie geskenk aan Laerskool Platina.

 
Die rugby seuns was inderdaad in hulle noppies met die nuwe truie en sal die skool trots maak wanneer hulle volgende keer op die rugbyveld uitdraf.

Tshimangadzo Musekwa en eienaar van A&R Engineering Kallie Broodryk skud blad om dankie te sê vir die borg.
Die o/11 rugby span van Laerskool Platina en Kallie Broodryk van A&R Engineering en hul afrigter Don-Neil van Rheede.