Schools & sport

Graad sewes groet Laerskool Thabazimbi

7 December 2018 · Platinum Bushvelder

Graad sewes groet Laerskool Thabazimbi

Thabazimbi – Die graad sewe groep van Laerskool Thabazimbi het op 30 November totsiens gesê aan hul laerskoolloopbaan deur ballonne los te laat. Geniet die welverdiende vakansie en sterkte met die nuwe hoofstuk in jul lewe!  

Die graad sewes laat ballonne los.