Community

VLU Northam-tak  is reg vir 2019

18 January 2019 · Platinum Bushvelder

VLU Northam-tak 
is reg vir 2019

Northam – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Northam-tak het 2019 afgeskop met ‘n vergadering op 10 Januarie.

Voorsitter van die VLU Northam-tak Riana Oosthuizen het die lede gewys hoe om verjaarsdagkaartjies te maak met skeerskuim en bottels te versier met ‘n marmer tegniek.


Die VLU Northam-tak se volgende vergadering is 14 Februarie. Vir enige navrae skakel Chantell Steynberg op 061 326 2724.

Skeerskuim verjaarsdagkaartjies en bottels wat versier is met die marmer tegniek.
Riana Oosthuizen demonstreer hoe om bottels te versier met die marmer tegniek.     
Van links: Annette Botha, Koekoes van der Westhuizen, Madleine Meintjes, Desré Janse van Vuuren, Natasha Prinsloo, Christa Denicker, Riana Oosthuizen, Karin Swanepoel, Mari Meintjes, Marietjie van der Merwe, en Celia Goosen.