VLU STREWE TAK, REG VIR 2019

Strewe – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Strewe-tak het 2019 afgeskop met hul eerste vergadering op 15 Januarie, by Ilna Schutte se tuiste in Staankraal.
Hul beplande konferensie sal plaasvind op 13 Maart in Thabazimbi.
Indien jy wil deel wees van die inspirerende en kreatiewe groep vrouens, skakel Ilna Schutte by 082 774 8803.
