Dwalies se trots

Dwaalboom – Laerskool Dwaalboom is trots! Veels geluk aan Elri Herholdt met haar derde plek in gewigstoot by die area byeenkoms in Makopane vandeesweek.
Sy dring deur na die volgende rondte (provinsiaal) te Polokwane.